Lukhanyo Am

Rugbyspeler From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Lukhanyo Am (* 28 November 1993, King William’s Town) is ’n rugbyspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in die Verenigde Rugbykampioenskap op senter speel.

Kitsfeite Volle naam, Bynaam ...
Remove ads

Springbok

Op 2 Desember 2017 het Am sy debuut vir die Springbokke in 'n toets teen Wallis in Cardiff gemaak, op die ouderdom van 24 jaar. Hy was ook 'n lid van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023.

Gwijo-ritueel

As Am, Siya Kolisi en Makazole Mapimpi saam vir die Springbokke uitdraf, begin hulle dié taak met 'n ritueel: Hulle sing 'n tradisionele Gwijo-liedjie saam in hul moedertaal Xhosa.[1][2]

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads