Moving Picture Experts Group

From Wikipedia, the free encyclopedia

Moving Picture Experts Group
Remove ads

Die Moving Picture Experts Group ([ˈmuːvɪŋ ˈpɪktʃəɹ ˈɛkspɜːts ɡɹuːp], afgekort MPEG, Engels vir "Groep van deskundiges vir bewegende prente") is 'n groep deskundiges wat hulle met die standaardisering van videokompressie en verwante velde soos oudiokompressie of houerformate besig hou. Die paneel is in 1988 deur lede van die Internasionale Organisasie vir Standaardisering (ISO) en die Internasionale Elektrotegniese Kommissie (IEC) in die lewe geroep.[1] In die omgangstaal word die afkorting meestal nie gebruik om na die paneel deskundiges te verwys nie, maar eerder na een van die MPEG-standaarde, waaronder MP3.

Moving Picture Experts Group
Thumb
Meer inligting Onderdeel van, Datum van stigting of ontstaan ...
Thumb
Die MPEG-formaat word vir verskillende tipes media gebruik. Die voorstelling toon die verwantskap tussen sekere bekende tipes, die MPEG-weergawe en die PS- en TS-houers (PS=program stroom en TS=transport stroom).
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads