Moving Picture Experts Group
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Moving Picture Experts Group ([ˈmuːvɪŋ ˈpɪktʃəɹ ˈɛkspɜːts ɡɹuːp], afgekort MPEG, Engels vir "Groep van deskundiges vir bewegende prente") is 'n groep deskundiges wat hulle met die standaardisering van videokompressie en verwante velde soos oudiokompressie of houerformate besig hou. Die paneel is in 1988 deur lede van die Internasionale Organisasie vir Standaardisering (ISO) en die Internasionale Elektrotegniese Kommissie (IEC) in die lewe geroep.[1] In die omgangstaal word die afkorting meestal nie gebruik om na die paneel deskundiges te verwys nie, maar eerder na een van die MPEG-standaarde, waaronder MP3.

Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
