Mandoza

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Mduduzi Edmund Tshabalala (17 Januarie 1978 – 18 September 2016), algemeen bekend as Mandoza, was 'n Suid-Afrikaanse kwaito-musikant. Mandoza het in verskeie tale gesing, insluitend Afrikaans, Zoeloe, Xhosa en Engels, wat hom oor 'n breë spektrum in Suid-Afrika gewild gemaak het.[1] Hy is op 18 September 2016 aan breinkanker oorlede.[2][3] Sy tweede album, Nkalakatha (2000), verkoop 350 000 eksemplare en word daarmee die suksesvolste album in sy diskografie.

Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Remove ads

Diskografie

  • 1999: 9II5 Zola South
  • 2000: Nkalakatha
  • 2000: Nkalakatha (The Boss Remixes)
  • 2001: It's All Right – (saam met Tokollo en Kabelo)
  • 2002: Godoba
  • 2003: Tornado
  • 2004: S'gelekeqe
  • 2004: Same Difference – (saam met Danny K)
  • 2005: Phunyuka Bamphethe
  • 2006: Ngalabesi
  • 2007: Champion
  • 2008: Ingwenya
  • 2010: The king

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads