Mansa

From Wikipedia, the free encyclopedia

Mansamap
Remove ads

Mansa is 'n dorp in Zambië en die hoofstad van die provinsie Luapula wat vroeër as Fort Rosebery bekend gestaan het. Die geskatte bevolking in 2009 was 44 621,[1] skaars 3 600 meer as tydens die 2000-sensus.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Thumb
Mansa se Katolieke Katedraal
Thumb
Shoprite in Mansa

Die dorp het in die jare 60 die hoofstad van die provinsie geword, en hoewel dit binne die Koperstreek geleë is en per pad net 217 km van Kitwe af,[2] skei 'n die punt van die Demokratiese Republiek van die Kongo wat tot diep in Zambië reik, die dorp en provinsie van die kopergebied.

Mansa beskik oor vier hotelle: Civic, Mansa, Luka en New Mansa,[3] asook alle ander noodsaaklike dienste,[4] waaronder 'n winkel van die Suid-Afrikaanse kruiderniersgroep Shoprite.[5]

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads