Maskulisme

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Maskulisme of maskulinisme[1] verwys na ideologieë en sosiaalpolitieke bewegings wat ten doel het om seksisme teen mans te bestry en hulle regte gelyk te stel aan dié van vroue.[1][2] Dit is dus in 'n mate 'n teenpool vir feminisme en bevorder eienskappe wat tipies van mans en seuns is.[3][4][2] Die terme kan ook verwys na die mansregtebeweging[5] of 'n soort antifeminisme.[6]

Verwysings

Skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads