Mehmet II

From Wikipedia, the free encyclopedia

Mehmet II
Remove ads

Mehmet II (Turks: II. Mehmet; Ottomaanse Turks: محمد الثانى), ook bekend as el-Fātiḥ (الفاتح), "die Veroweraar", of in moderne Turks: Fatih Sultan Mehmet (30 Maart 1432 – 3 Mei 1481) was van 1444 tot 1446 en weer van 1451 tot 1481 sultan van die Ottomaanse Ryk.

Kitsfeite Volle naam, Ottomaanse naam ...

Op 21-jarige ouderdom het hy Konstantinopel verower en so ’n einde gebring aan die Bisantynse Ryk. Hy was die vader van Bajezid II en nog ’n seun wat in 1495 dood is.

Thumb
Mehmet II ry deur die poort van Konstantinopel ná die verowering van die stad, Fausto Zonaro (1854–1929).
Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads