Mentoehotep II

Antieke Egiptiese farao From Wikipedia, the free encyclopedia

Mentoehotep II
Remove ads

Mentoehotep II (ook bekend as Montoehotep of Mentuhetep) was ’n farao van die 11de Dinastie van Antieke Egipte. Hy was die bekendste van al die konings met die naam Mentoehotep. Hy was een van die grootste leiers van die Middelryk en het altesaam 51 jaar lank regeer.

Kitsfeite
Remove ads

Bewind

Mentoehotep het baie oorloë gevoer, maar veral met die 10de Dinastie van Herakleopolis. Hy het hulle eindelik verslaan en so Bo- en Benede-Egipte weer verenig. Hy het oorlogsekspedisies teen Nubië, Libië en Sinai gelei en nuwe handelsbetrekkinge met Poent gesluit.

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads