Michiel van Breda

From Wikipedia, the free encyclopedia

Michiel van Breda
Remove ads

Michiel van Breda (12 Augustus 1775 - 12 Augustus 1847) was die eerste burgemeester van Kaapstad,[1] 'n lid van die Kaapse Wetgewende Vergadering en is ook bekend as die vader van die merinobedryf. Bredasdorp is amptelik in 1838 deur hom gestig.[2] Van Breda was burgemeester van Kaapstad van 1840–1844.[3]

Thumb

Van Breda het die Merinoskaap in die vroeë 1900's op sy plaas Zoetendalsvallei geteel. Hy het onder andere opregte merinoramme van die Saksiese en die Rambouillie-ras ingevoer en so die skaapras in Suid-Afrika versterk. Die Merinoram-standbeeld by die ingang van die Bredasdorp/Napierse Koöperasie is in 1978 opgerig om dié skaapras, waarvoor die gebied so bekend is, te gedenk.

Sy seun was Dirk Gysbert van Breda, ook 'n latere burgemeester van Kaapstad.

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads