Midrand

From Wikipedia, the free encyclopedia

Midrandmap
Remove ads

Midrand is 'n dorp wat ontwikkel het rondom Halfweghuis in Gauteng, Suid-Afrika. Halfweghuis is 'n dorpie wat veronderstel was om halfpad tussen Johannesburg en Pretoria te wees. Die dorp is weerskante van die N1 nasionale pad ontwikkel en die naam is afgelei van sy sentrale ligging in die Witwatersrand.

Kitsfeite Land, Provinsie ...

Die dorp staan bekend as setel van die Pan-Afrikaparlement van die Afrika-unie.

Remove ads

Infrastruktuur

Daar is 'n Gautreinstasie, met die Grand Central-lughawe en die bekende Kyalami-renbaan wat in die dorp geleë is. Die renbaan is in 1961 gebou op die plaas met dieselfde naam Kya lami. Dit is 'n Zoeloe-frase wat "my huis" beteken.

Beelde

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads