Mike Procter

Suid-Afrikaanse krieketspeler From Wikipedia, the free encyclopedia

Mike Procter
Remove ads

Michael John Procter (15 September 194617 Februarie 2024)[2][3] was 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler. Hy was 'n snelbouler en 'n gedugte kolwer en het homself as 'n kolossale mededinger in Engelse eersterangse krieket bewys. Hy is grootliks van die internasionale verhoog weggehou weens Suid-Afrika se isolasie uit wêreldkrieket in die 1970's en 1980's. Hy was 'n Wisden-krieketspeler van die jaar in 1970 en Suid-Afrikaanse krieketspeler van die jaar in 1967. Hy het die Proteas afgerig tydens die Krieketwêreldbeker 1992.

Kitsfeite Volle naam, Gebore ...

Na sy uittrede uit die spel is Procter as 'n wedstrydskeidsregter deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangestel vir krieketwedstryde. Sy ampstermyn is egter gekenmerk deur kontroversies.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads