Mitsuko Uchida

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Dame Mitsuko Uchida (Japannees: 内田光子 [ɯtɕiꜜda miꜜtsɯ̥ko], gebore op 20 Desember 1948) is 'n klassieke pianis en dirigent bekend vir haar interpretasies[1] van Mozart en Schubert. Sy is in Tokio, Japan gebore en is 'n genaturaliseerde burger van die Verenigde Koninkryk.

Kitsfeite Dame Mitsuko Uchida, Gebore ...

Sy het saam met talle noemenswaardige orkeste opgetree, 'n wye repertoire met verskeie platemaatskappye opgeneem, talle toekennings en eerbewyse gewen (insluitend Dame Commander of the Order of the British Empire in 2009) en is die mede-artistieke direkteur, saam met Jonathan Biss, van die Marlboro Musiekskool en -fees. Sy het ook verskeie groot orkeste gedirigeer.[2]

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads