Labeo

From Wikipedia, the free encyclopedia

Labeo
Remove ads

Labeo (Moddervisse) is 'n genus van visse wat aan die familie Cyprinidae behoort. Hierdie genus is groot met 80 spesies wat in Afrika voorkom. Die genus kom ook in Asië voor. Die visse is spesialis vreters van alge en detritus. Die meeste spesies van die genus word langer as 150 mm, weeg 1.8 tot 2.2 kg (5 pond)[1] en is sterk swemmers. Hulle migreer ook stroom-op om te broei.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Remove ads

Spesies

Spesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika:

Remove ads

Sien ook

Bronnelys

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads