Monica
Suid-Afrikaanse aktrise From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Monica, die verhoognaam van Monica Burger, is 'n Afrikaanse sangeres en aktrise. Haar debuutalbum, Monica, is in 2005 deur Jeamile-musiek uitgegee. Sy was al op M-Net se "Project fame" en Egoli te sien gewees.
Monica was op 'n stadium met medesanger André Swiegers in 'n verhouding betrokke, maar die verhouding verbrokkel in 2006.[1][2]
Monica is tans voltydse student aan die Fakulteit Veeartsenykunde te Onderstepoort, Universiteit van Pretoria. Monica is reeds vanaf 2008 in 'n verhouding met die sanger van Mechanics of Happiness, James Donnelly.
Remove ads
Diskografie
- Monica, 2005
Verwysings
Sien ook
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads