Mooketsi

bewoonde plek in Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia

Mooketsi
Remove ads

Mooketsi is 'n groot boerderynedersetting en ook 'n spoorweghalte sentraal in Limpopo, Suid-Afrika. Die nedersetting is 20 km noordwes van Modjadjiskloof (voorheen Duiwelskloof).

Kitsfeite Land, Provinsie ...

Mooketsi is die hart van Suid-Afrika se wintergroentetuin. Varsprodukte word van hier na die res van Suid-Afrika gestuur gedurende die wintermaande wanneer ryp op die Hoëveld groenteverbouing verhoed.

Remove ads

Sien ook

Bron


Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads