Mthatharivier

From Wikipedia, the free encyclopedia

Mthathariviermap
Remove ads

Die Mthatharivier (voorheen Umtatarivier) is 'n rivier in die voormalige Transkei, die oostelike deel van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Kitsfeite Koördinate: 31°56′S 29°11′O ...

Die rivier strek 250 km lank en vloei in 'n suidoostelike rigting tot in die Indiese Oseaan via 'n strandmeer naby Koffiebaai. Die rivier is vernoem na die dorp Mthatha.[1]

Die hoofsytakke is die Ngqungqu-rivier en die Cicira-rivier,[2] wat deur die opvanggebied van ongeveer 2,600 km² vloei.

Die Mthatharivier begrens die Pondoland-gebied aan die suidekant.[3]

Remove ads

Damme

Die rivier is deel van die Mzimvubu tot Keiskamma Waterbestuursgebied.[4]

Ander skakels

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads