Muckleneuk

voorstad van Pretoria From Wikipedia, the free encyclopedia

Muckleneukmap
Remove ads

Muckleneuk is 'n gevestigde voorstad in die ou-ooste van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is geleë tussen Sunnyside in die noorde en Groenkloof en Brooklyn in die suide. Muckleneuk is in die laat 1890's deur George Walker gestig, nadat hy 'n gedeelte van die oorspronklike plaas Elandspoort bekom het. Hy het die voorstad na sy familie-landgoed in Skotland genoem.[2] In 2019 is Muckleneuk deur 'n reeks moorde geteister waarin middeljarige, hawelose mans geteiken is.[3][4]

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads