Musiekgroep

From Wikipedia, the free encyclopedia

Musiekgroep
Remove ads

'n Musiekgroep is 'n musikale term wat na 'n groep musikante verwys. Wanneer daar tussen 'n musikant en 'n musikus onderskei word, kan 'n groep musici as 'n ensemble beskryf word. Dit is egter algemeen die geval dat die term "musiekgroep" vir groepe klassieke sowel as moderne musici of musikante gebruik word.

Thumb
Die groep Iron Maiden tydens 'n optrede

'n Musiekgroep wat boeremusiek speel staan bekend as 'n Boere-orkes. 'n Engelse of nuwerwetse musiekgroep word ook skalks 'n "bende" genoem.[1]

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads