Nikotienamied-adenien-dinukleotiedfosfaat

chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia

Nikotienamied-adenien-dinukleotiedfosfaat
Remove ads

Nikotienamied-adenien-dinukleotiedfosfaat (NADP+ / NADPH) [1] is 'n stof wat 'n uiters belangrike biologiese rol speel. Hierdie waterstofdraermolekuul is 'n kofaktor wat in anaboliese reaksies soos die sintese van lipiede en nuklienesure gebruik word. Hierdie reaksies vereis die gereduseerde vorm van hierdie molekuul (NADPH) as reduksiemiddel.

Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...

Moenie NADP+ met NAD+ verwar nie. Die verskil is dat NADP+ 'n fosfaat-groep besit wat aan die 2'-posisie van die ribosering geheg is wat die adeniendeel van die molekuul dra.

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads