Nagadder

slang wat in sub-Sahara Afrika voorkom From Wikipedia, the free encyclopedia

Nagadder
Remove ads

Die nagadder (Causus rhombeatus) is 'n slang wat in sub-Sahara Afrika voorkom. Die slang se gif veroorsaak aansienlik pyn, maar is nie dodelik vir die mens nie.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Met 'n gemiddelde lengte van 60 cm, is dit die grootste lid van die genus Causus. Die langste individu wat al aangeteken is, was 'n 93 cm manlike slang uit die ooste van Zimbabwe.[2]

Nagadders jag snags en vreet veral paddas en brulpaddas. Mense wat in die nag kaalvoet loop word soms gepik.[3] Die slang het groot gifkliere vergeleke met ander slange van dieselfde grootte. Hoewel dit dus groot volumes gif produseer, is dit nie besonder giftig nie.[2] Die gif veroorsaak pyn, swelling en minimale nekrose, maar die simptome verdwyn gewoonlik na 2 tot 3 dae.

Thumb
Nagadder wat op 'n pad doodgery is.
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads