Nashik

From Wikipedia, the free encyclopedia

Nashikmap
Remove ads

Nashik of Nasik (Marathi: नाशिक, Nāśik; Hindi: नासिक, Nāsik) is 'n stad in die Indiese deelstaat Maharasjtra met 'n bevolking van 1 486 973 in 2011. Dit is aan die Godavari-rivier, 'n heilige rivier van die Hindoeïsme, geleë. Dus is Nashik 'n belangrike pelgrimstog vir Hindoes. Elke 12 jaar word die fees Kumbh Mela gevier. Die gebied rondom Nashik is die sentrum van Indië se wynbou.

Kitsfeite Nashik / Nasik नाशिक / नासिक, Land ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads