Neda Agha-Soltan

Iraanse musikant en joernalis From Wikipedia, the free encyclopedia

Neda Agha-Soltan
Remove ads

Neda Agha-Soltan, (Persies: ندا آقاسلطان - Nedā Āġā-Soltān; 23 Januarie 198320 Junie 2009), was 'n jong Iranse vrou wat in die strate van Teheran aan betogings deelgeneem het teen die manipulasie van die Iranse presidentsverkiesings se uitslae deur president Mahmoud Ahmadinejad en die Opperste Leier ajatolla Ali Khamenei.

Thumb
Iraniërs plaas blomme op Neda se graf

Sy is op 20 Junie 2009 doodgeskiet, volgens ooggetuies deur die Basidzj milisie wat beheer word deur die Islamitiese Revolusionêre Wagkorps.[1][2] Die beelde van die sterwende vrou het via die internet en internasionale televisienuusdekking die wêreld geskok. Binne 'n dag het sy die gesig van die stryd vir vryheid en demokrasie in Iran geword.

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads