Netanyahu IV-kabinet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Netanyahu IV-kabinet of die 34ste regering van Israel, Hebreeus: ממשלת ישראל השלושים וארבע - Mem'shelet Yisra'el HaShloshim VeArba, was 'n Israelse kabinet wat regeer het van 14 Mei 2015 van 17 Mei 2020.
| |
![]() | |
Periode: 2015 – 2020 | |
Strekking: regs-religieus | |
![]() | |
Premier: Benjamin Netanyahu (HaLikud) | |
President: Reuven Rivlin (HaLikud) | |
Deelnemende partye: | |
* HaLikud | |
* | |
* Shas | |
* Yahadut HaTorah | |
* | |
* HaYamin HeHadash | |
* | |
** HaBayit HaYehudi | |
** Tkuma | |
Setels: 61 | |
Setels: 60 in die 21e Knesset | |
Setels: 55 | |
Setels: 58 in die 23e Knesset | |
Vorige: Netanyahu III-kabinet | |
Volgende: Netanyahu-Gantz-kabinet | |
Hierdie regering het 'n regs-religieuse strekking gehad en het beskik oor 61 setels in die 20e Knesset (het bestaan sedert 31 Maart 2015), oor 60 setels in die 21e Knesset (het bestaan sedert 30 April 2019), oor 55 setels in die 22e Knesset (het bestaan sedert 3 Oktober 2019) en oor 58 setels in die 23e Knesset (het bestaan sedert 16 Maart 2020). Die premier was Benjamin Netanyahu van die Likoed-party gewees.
Die Netanyahu IV-kabinet het bestaan uit die volgende partye:
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads