Netbal

From Wikipedia, the free encyclopedia

Netbal
Remove ads

Netbal is 'n spansport waarin twee seweledige spanne punte probeer aanteken deur 'n bal deur 'n korf te gooi. Die spel het in die Verenigde State as 'n variant van basketbal vir vroue ontwikkel. Die eerste spelreëls is in 1895 deur Clara Gregory Baer opgestel.[1] Netbal word deur 20 miljoen speelsters in meer as 70 lande gespeel.[2] Dit is veral 'n gewilde sport in die Britse Statebond.

Thumb
Netbalspelers in aksie.
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads