North Harbour-stadion
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die North Harbour-stadion is 'n groot stadion in Albany, North Shore City in Nieu-Seeland. Die stadion is in 1997 geopen, na amper 'n dekade se besprekings, beplanning en konstruksie. Dit het 'n reghoekige vorm en word hoofsaaklik vir rugbywedstryde en opelugkonserte aangewend, terwyl die aangrensende ovaalvormige stadion vir krieketwedstryde ingespan word. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.
Remove ads
Fotogalery
- Wedstryd tussen Frankryk en Japan tydens die Rugbywêreldbeker 2011
- Wedstryd tussen Suid-Afrika en Samoa tydens die Rugbywêreldbeker 2011
Wedstryde
Rugbywêreldbeker 2011
- Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2011.
Rugbyliga-toetswedstryde
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie North Harbour-stadion.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads