North Sand Bluff-vuurtoring
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die North Sand Bluff-vuurtoring is 'n ten volle outomatiese vuurtoring geleë in Port Edward, aan die Natalse Suidkus net noord van die Mtamvunarivier. Die oorspronklike aluminium-tralietoring is in 1968 in gebruik geneem en in 1999 vervang met 'n betontoring.[1]
Dit is 'n 22 m (72 voet) hoë, ronde toring, met 'n fokale vlak van 38 m (125 voet). Dit lewer twee wit flitse, 3 sekondes uitmekaar, elke 10 sekondes. [2]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads