OMV

From Wikipedia, the free encyclopedia

OMV
Remove ads

OMV (vroeër Österreichische Mineralölverwaltung, ÖMV) is 'n internasionale, vertikaal geïntegreerde onderneming met belange in die olie- en gasbedryf wat sy hoofkwartier in die Oostenrykse federale hoofstad Wene het. Volgens sy eie jaarverslae ontgin en bemark OMV ru-olie en aardgas, terwyl die onderneming ook gesofistikeerde petrochemiese produkte vervaardig en volhoubare innovatiewe energie-oplossings aanbied.

Kitsfeite Tipe, ISIN ...

Met 'n jaarlikse inkomste van meer as 19 miljard € en sowat 22 500 werknemers in 2016 is die OMV aandelemaatskappy een van die grootste nywerheidsondernemings in Oostenryk.[1]

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads