Oculus Rift
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Oculus Rift is 'n kommersiële produk waarmee 'n skynwerklikheid beleef kan word. Dit bied 'n breë stereoskopiese gesigsveld en is vir die speel van rekenaarspeletjies ontwikkel. Die toestel meet die bewegings van die speler se kop om sy oriëntasie in die spel te verander. In die proses word die speler se visie deur die skynwerklikheid wat aan hom vertoon word oorweldig.

'n Aanvangsbedrag van $ 2,4 miljoen is deur die maatskappy Oculus VR vir die ontwikkeling van die toestel ingesamel.[1] Die maatskappy is deur Palmer Luckey gestig. Die ontwikkelingsweergawe is in 2013 vrygestel.[2] Die weergawe vir gebruikers is op 28 Maart 2016 vrygestel.
- Eerste weergawe van die Oculus Rift (ontwikkelingsweergawe)
- Voorkant
- Agterkant
- Beheereenheid
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads