Okapi

From Wikipedia, the free encyclopedia

Okapi
Remove ads

Gedurende die Pilioseen, die tydperk wat die Ystydperk (Pleistoseen) voorafgegaan het, was daar 'n groot verskeidenheid soogdiere wat tot die familie Giraffidae behoort het. Die enigste oorblywende geslagte is die kameelperd (Giraffa) en die okapi (Okapia).

Thumb
Okapi

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Kameelperde kom die droër boswêreld voor. Hulle is aangepas om die blare van sekere soorte bome 4,5 – 6 m bo die grond by te kom. Die okapi lyk baie meer op die algemene tipe van die uitgestorwe Giraffidae. Dit is is 'n seldsame dier en kom slegs in die woude langs die Kongorivier voor. Dit was onbekend aan wetenskaplikes totdat sir Harry Johnstone dit in 1901 ontdek het. Die dier is dan ook na hom genoem.

Remove ads

Bronnelys

Eksterne skakels

  • Wikispecies logo Wikispecies het meer inligting verwant aan Okapi
  • (en) "Okapi". Encyclopædia Britannica. Besoek op 23 Oktober 2019.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads