Oosblok
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Oosblok was die groep sosialistiese state van Sentraal- en Oos-Europa, gewoonlik die Sowjetunie en die lande van die Warskouverdrag.[1][2][3]

Die Sowjetunie se bondgenote in die Oosblok is dikwels "satellietstate" van die Sowjetunie genoem.[4][5][6][7][8][9]
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
