Os

From Wikipedia, the free encyclopedia

Os
Remove ads

'n Os is 'n gekastreerde beesbul. Dit is een van die oudste trekdiere wat deur die mens gebruik word. Osse is reeds in die 6de eeu v.C. in Middel-Europa vir landbou ingespan.

Thumb
Osse wat ossewaens trek

Kastrasie maak die bul vir mense hanteerbaar en maak dit moontlik om die groot werkkrag van die dier te ontsluit. Dit gee hulle 'n minder temperamentele karakter wat hulle meer geskik maak om as werkdiere gebruik te word.

Remove ads

Sien ook

Bibliografie

  • Bosman, Daan: Die rol van die trek-os. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 37, nr. 4, Oktober 1988
  • Oosthuysen, C. Marius: Die trekos en trektoerusting in Suid-Afrika - 'n historiese perspektief. Pretoria: Protea, 2020. ISBN 978-1-4853-1127-0

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads