Paralichthyidae
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Sand-botvisse (Paralichthyidae) is 'n vis-familie van die orde Pleuronectiformes. Daar is sestien genera met 185 spesies in die familie. Drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Remove ads
Kenmerke
Die familie se lywe is uiters plat en ovaalvormig met beide oë aan die linkerkant van die kop. Partykeer is die oë aan die regterkant van die kop. Die familie word 14 – 44 cm groot en is bodembewoners.
Genus
Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Pseudorhombus
- Pseudorhombus arsius -Groottand-botvis
- Pseudorhombus elevatus
- Pseudorhombus natalensis
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
