Patrice Lumumba

Eerste Minister (1960 tot 1961) van die Demokratiese Republiek van die Kongo From Wikipedia, the free encyclopedia

Patrice Lumumba
Remove ads

Patrice Émery Lumumba (2 Julie 192517 Januarie 1961) was die eerste wettig verkose premier van die Demokratiese Republiek van die Kongo nadat hy gehelp het om die land se onafhanklikheid van België in Junie 1960 te bewerkstellig. Slegs tien weke later is sy regering deur 'n staatsgreep omvergewerp.[1] Hy is daarna gevange geneem en vermoor in 'n sluipmoordaanval te Katanga. Die regerings van België en die VSA is hierby geïmpliseer.[2][3]

Kitsfeite Vise, Voorafgegaan deur ...

Hy is in 1966 deur die Mobutu Sese Seko self as 'n nasionale held aangewys.

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads