Paul Morphy

Amerikaanse skaakspeler From Wikipedia, the free encyclopedia

Paul Morphy
Remove ads

Paul Charles Morphy (Junie 22, 1837 – Julie 10, 1884) was 'n Amerikaanse skaakspeler. Hy word gesien as een van die skaakmeesters van sy tyd.[1] 'n Skaakwonderkind wat op 'n vroeë ouderdom afgetree het.[2] Bobby Fischer het hom beskou as een van die top tien beste spelers ooit.[3]

Kitsfeite Naam, Geboorte ...

Morphy is gebore in New Orleans. Hy het geleer skaak speel deur te kyk hoe sy vader en oom speel. Teen nege jaar oud was hy gesien as een van die beste in die stad.

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads