Paul von Lettow-Vorbeck
Duitse politikus From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Paul Emil von Lettow-Vorbeck (20 Maart 1870 – 9 Maart 1964) was 'n generaal in die Duitse keiserlike magte wat beroemdheid tydens die Oos-Afrika-veldtog in die Eerste Wêreldoorlog verwerf het. Hy het met 'n mag van minder as 14 000 manskappe (3 000 Duitsers, 11 000 Swart troepe Askaris) vir ten minste vier jaar lank teen 'n oormag van ongeveer 300 000 Britse, Suid-Afrikaanse, Belgiese en Portugese soldate geveg. Hy was die enigste Duitse bevelvoerder om tydens die oorlog grondgebied van die Britse Koninkryk suksesvol in te val, en was tot aan die einde van die oorlog feitelik onoorwonne in die veld.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Paul von Lettow-Vorbeck.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads