PepsiCo

Amerikaanse koeldrankmaatskappy From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

PepsiCo is 'n Amerikaanse multinasionale korporasie wat voedsel, graangebaseerde peuselhappies, koeldrank, en ander produkte vervaardig, bemark en versprei. PepsiCo se bekendste produk is Pepsi, waarvan die maatskappy sy naam kry.

Kitsfeite Tipe, Gestig ...

Die korporasie se hoofkantoor is in Harrison, New York. PepsiCo is in 1965 gevorm ná die samesmelting van die Pepsi-Cola Company en Frito-Lay, Inc..

Remove ads

Bron

  • "Pepsi se baas tree uit". Netwerk24. Besoek op 14 Augustus 2018.

Eksterne skakels

  • Amptelike webwerf
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads