Philippi

plek in Stad Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia

Philippimap
Remove ads

Philippi is 'n township in Kaapstad, Wes-Kaap. Volgens die 2011-sensus het Philippi 'n bevolking van 200 603 gehad.[1]

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Remove ads

Misdaad

Op Vrydag, 12 Julie 2019, is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in onder meer Philippi ontplooi om hoë vlakke van misdaad, wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tot dusver nog nie onder beheer kon bring nie, te takel.[2][3]

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads