Kameelspoor

From Wikipedia, the free encyclopedia

Kameelspoor
Remove ads

Die Kameelspoor (Piliostigma thonningii) is 'n klein boom met 'n digte, geronde kroon en met swaar, dik houtagtigeg peule. Die boom het skoenlapper-vormige blare wat diep ingekeep is - vandaar die naam. Die peule se inhoud is eetbaar en staan daarom as monkey bread bekend.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Remove ads
Thumb
Piliostigma thonningii
Remove ads

Bronne

Loading content...

Sien ook

Loading content...
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads