Witels

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Witels
Remove ads

Die Witels (Platylophus trifoliatus) is 'n boom wat in Suid-Afrika voorkom. Die boom word gevind in strome in die Wes-Kaap en Afromontane woud vanaf Bettysbaai tot by Port Elizabeth. Dit is by uitstek 'n boom van rivierhabitatte.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die boom se FSA-nommer is 141.[1] Daar is net een spesie in die genus en dit is dus 'n Monotipiese takson.

Remove ads

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads