Rooiblestinker

From Wikipedia, the free encyclopedia

Rooiblestinker
Remove ads

Die Rooiblestinker (Pogoniulus pusillus) is 'n algemene standvoël in kuswoud aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Port Elizabeth tot by Maputo. Die voël is 13 cm groot en weeg 13 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as Red-fronted Tinkerbird.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads