Ponsjo

From Wikipedia, the free encyclopedia

Ponsjo
Remove ads

'n Ponsjo (Spaanse uitspraak: [ˈpontʃo]; punchu in Quechua; Mapudungun pontro, kombers, wolstof)[1][2][3] is 'n oorkledingstuk wat ontwerp is om die liggaam warm te hou. 'n Reënponsjo word gemaak van 'n waterdigte materiaal wat ontwerp is om die liggaam droog te hou teen reën. Ponsjo's is gebruik deur die inheemse Amerikaanse volke (Indiane) van die Andes sedert die pre-Spaanse tyd, van die plekke wat nou onder die gebied van Bolivië, Peru, Chili en Ecuador val, en word beskou as tipiese Suid-Amerikaanse klere.

Thumb
Araucanos en gauchos in Chili, 19de eeu
Thumb
'n Peruaanse chalán dans marinera op 'n peruaanse paso perd.
Thumb
Ponsjo's van Argentinië
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads