Port Nolloth-vuurtoring

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Port Nolloth-vuurtoring is 'n vuurtoring aan die Diamantkus in Port Nolloth aan die Atlantiese Oseaan.

Die vuurtoring is in 1909 gebou[1] en bestaan uit 'n driehoekige staalskelettoring met 'n swart-en-wit gestreepde onderstebo driehoek-dagmerk.[2]

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads