Proesstraat
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Proesstraat is 'n Afrikaanse TV-program wat op KykNET uitgesaai word. Die program is op die Duitse improvisasie-komedie Schillerstraße gebaseer.[1] Dit word sonder 'n skrip voor 'n lewendige gehoor opgeneem en oorwegend ongesensor uitgesaai.
Remove ads
Hoofrolspelers
Die hoofrolle word gespeel deur:
- Waldemar Schultz
- Pierre Breytenbach
- Melt Sieberhagen
- Wikus du Toit
- Esther von Waltsleben
- Martelize Kolver
- Eloise Cupido (slegs tydens die eerste seisoen)
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads