Psigose
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
In psigopatologie, is psigose 'n toestand waarin 'n mens nie in staat is om, in 'n mens se lewenservaring, te onderskei tussen wat werklik is en wat nie werklik is nie.[1] Voorbeelde van psigotiese simptome is waanbeeldings, hallusinasies, en ongeorganiseerde of onsamehangende gedagtes of spraak.[1] Psigose is 'n beskrywing van 'n persoon se toestand of simptome, eerder as 'n spesifieke geestesongesteldheid, en dit hou nie verband met psigopatie 'n persoonlikheid konstruk nie[2][3] wat gekenmerk word deur verswakte empatie en berou, tesame met vragmoedigheid, ongeïnhibeerde en egosentriese eienskappe).
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads