Pylgras

From Wikipedia, the free encyclopedia

Pylgras
Remove ads

Pylgras (Heteropogon contortus (L.) Roem. & Schult.) is 'n grasspesie. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom voor in alle provinsies. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[2]

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...

Dit is 'n meerjarige plant met regop halms wat 30 – 100 cm lank en 1,5 – 3 mm in deursnee word. Die halmknope is swart van kleur. Die blaarskedes is gekield. Die blare kan 3 – 30 cm lank wees en 2 -8 mm breed. Die bloeiwyse is uit trosse saamgestel. Daar is steriele en vrugbare stekeltjies.[3]

Remove ads

Beweiding

Dit is baie vir beweiding geskik.

Meer inligting EIW, SWIW ...

Fotogalery

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads