RG Snyman

From Wikipedia, the free encyclopedia

RG Snyman
Remove ads

Rudolph Gerhardus Snyman (gebore 29 Januarie 1995 in Potchefstroom) is ’n rugbyspeler wat op slot vir die Bulls in Superrugby speel, asook vir Honda Heat in Japan.

Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...

Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 9 Junie 2018 teen Engeland in Johannesburg op die ouderdom van 23. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads