Raap
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die raap of witraap (Brassica rapa var. rapa) is 'n wortelgroente wat wêreldwyd in gematigde klimaatstreke gekweek word vir sy wit, bolvormige penwortel. Klein, sappiger variëteite word gekweek vir menslike verbruik, terwyl groter variëteite gekweek word as veevoer.
In die noorde van Engeland en Skotland verwys raap na die groter, geel knolwortelgroente wat ook bekend staan as die "Sweedse raap".
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Raap.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Raap
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
