Reading
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Reading is 'n stad en 'n borough,[1] geleë in die Engelse graafskap Berkshire. In die 2010-sensus het die borough 'n bevolking van sowat 232 662 en 'n oppervlakte van 40,40 km² gehad. Die borough het die status van 'n unitary authority.
Groter Reading (die stad met voorstede) het in die 2001-sensus 'n bevolking van sowat 369 804 en 'n oppervlakte van 50,35 km² gehad.
Reading is in 871 (of eerder) gestig en het in 1086 (of eerder) die status van stad ontvang.
Remove ads
Geboortes
- Catherine, Hertogin van Cambridge (1982), prinses
- Mike Oldfield (1953), musikant
- Kate Winslet (1975), aktrise en sangeres
Verwysings
Bronne
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
