Requiem for a Dream

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Requiem for a Dream is 'n rolprent deur Darren Aronofsky wat op 15 Desember 2000 vrygestel is.[1][2]

Kitsfeite Regisseur, Draaiboek ...
Remove ads

Samevatting

Die film beeld vier karakters uit wat deur dwelmverslawing geraak word en hoe dit hul fisiese en emosionele toestande verander.

Rolverdeling

  • Ellen Burstyn as Sara Goldfarb
  • Jared Leto as Harry Goldfarb
  • Jennifer Connelly as Marion Silver
  • Marlon Wayans as Tyrone C. Love
  • Christopher McDonald as Tappy Tibbons
  • Louise Lasser as Ada
  • Marcia Jean Kurtz as Rae
  • Janet Sarno as Mrs. Pearlman
  • Suzanne Shepherd as Mrs. Scarlini
  • Joanne Gordon as Mrs. Ovadia
  • Charlotte Aronofsky as Mrs. Miles
  • Mark Margolis as Mr. Rabinowitz
  • Michael Kaycheck as Donut Cop
  • Jack O'Connell as Corn Dog Stand Boss
  • Chas Mastin as Lyle Russel
  • Ajay Naidu as Mailman
  • Sean Gullette as Arnold The Shrink
  • Samia Shoaib as Nurse Mall
Remove ads

Musiek

Die musiek vir die film is deur Clint Mansell.[3]

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads