RhodesMustFall
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
#RhodesMustFall (#RhodesMoetVal) was 'n protesbeweging deur studente wat op 9 Maart 2015 begin het. Die oorspronklike doel was om die standbeeld van Cecil Rhodes, wat voor die Universiteit van Kaapstad gestaan het, te verwyder. Die protes het wêreldwye aandag geniet en 'n verdere beweging om Suid-Afrikaanse instansies te "de-kolonialiseer" geïnspireer. 'n Beweging om koloniale en apartheid-verwante standbeelde te verwyder het ook na vore getree. Om die rede is 'n paar historiese standbeelde dwarsoor die land gevandaliseer. Hierdie gebeurtenis het die publieke opinie sterk verdeel en word daarom as omstrede beskou.


Remove ads
Sien ook
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie RhodesMustFall.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads